modified on 26 September 2007 at 14:12 ••• 2,276 views

Talk:Installation

From Maties Ubuntu

Jump to: navigation, search

ftp://ftp.ee.sun.ac.za/latest/kubuntu-7.04-desktop-i386.iso

Ek het die bogenoemde image na cd geskryf, en al die instruksies gevolg vir installasie. Die 1ste opsie is installeer Kubuntu, dan laai die Kernel, en dan bom die installasie uit - iets van die xxx kan nie met die tty kommunikeer nie. Ek het 'n Dell Laptop, is daar iets spesiaal wat ek moet doen om die installasie aan die gang te kry?

Ek wil Dual Boot met Windows Vista. Vista is reeds gelaai, en daar is 20Gig spasie oop vir Kubuntu.

Francois